Ons Tuis / Monumenttehuise

Logo met slogan


Monument tehuis logo

Gedagte vir die week

"Ongeag jou omstandighede kan jy 'n verskil maak. Wees 'n voorbeeld vir ander in dit wat jy sê, dink en doen" (Jandré Bornman)

Wenslysie

Van Rensburg Tehuis benodig die volgende vir hul arbeidsterapiesessies:

 

  • Musiekinstrumente (dromme, klokkies, maraka's, tamboryn)
  • Sagte lekkers, suigstokkies, sjokolade, ens vir pryse
  • Wol, "chunky" en "double knit"
  • DVD's oor die natuur, diere, ens.
  • Standaard kragopwekker

 

Amot benodig:

 

  • Fotostaatpapier
  • A4 hardebandboeke
  • Huisplante
  • Skilderyrame
  • Sitkamerstel
  • Stort-jel
  • Skryfbehoeftes
  • Gimnasiumballe vir arbeidsterapie
  • Ou bruikbare besemstokke
  • Bordspeletjies
  • Vistenk en vissies
  • Radios
  • Musiek CD's
  • Somerslakens
  • Handdoeke.

Belangrike datums

September
Van Rensburg: Lentebraai en Kultuurfees

9−11 Amot: Crater Cruse Pannekoekverkope
17 − Amot: Pannekoekverkope
22 − Emily Hobhouse: Lentebraai

30 – Machteld Postmus Kompleks: Kardoesmark

Oktober
Van Rensburg: Familiedag

14 − Machteld Postmus Kompleks: Jakarandafees
28 − Emily Hobhouse: Wegneemetes

November
Van Rensburg: Jaareindfunksie

Machteld Postmus Kompleks: Jaareindfunksie
5 − Piet Potgieter: Brille en Pille "Bikers Charity Run" en Tehuisbasaar
10 − Emily Hobhouse: Kersete
11 − Ons Tuis: Kersfunksie
19 − Amot: Kunstenaar
29 − Piet Potgieter: Kersliggiefees begin

Desember
1 − Amot: Kersete