Ons Tuis / Monumenttehuise

Fotogallery

Emily Hobhouse

Rotary Club besoek ons in November 2011

rotary1 rotary2

rotary3 rotary5

Tania Berrangé
tree op by die Dienssentrum in November 2011

tania1 tania2

tania3 tania4

Ons lentebraai op 14 Oktober 2011

lentebraai3 lentebraai1

lentebraai2 lentebraai4

Die Dienssentrum het konsert gehou op 12 Oktober 2011

dkonsert1 dkonsert3

dkonsert2 dkonsert4

Emily Hobhouse se sanggroepie tree op by ander ouetehuise

sang1 sang2

sang3 sang4

sang5 sang6

sang7 sang9

sang8

Ons hou hoedeparade in Januarie 2010

hoede1 hoede2 hoede6

hoede3 hoede4

hoede5 hoede7

hoede8

 



Geboue en Terrein

emily geboue

 

emily geboue 1

 

emily geboue 5

 

emily geboue 11

 

eetsaal

 

emily geboue 13

 

emily geboue 15

 

emily geboue 17

 

emily geboue 18

 

emily geboue 27

 

emily geboue 31

 

kismet 2

 

kismet 3

 

kismet 4

 

kismet 14

 

kismet 15

 

kismet 16

 

kismet 18

 

kismet 19 

 

 

 

 

 

 

Gedagte vir die maand

"Die natuur is die altyd wisselende veelkleurige kleed van God" (Johann Wolfgang von Goethe)

Wenslysie

Ons Tuis benodig lugversorgers vir die Alzheimer-afdeling. Skenkings en donasies sal waardeer word.

Van Rensburg Tehuis benodig die volgende vir hul arbeidsterapiesessies:

  • Musiekinstrumente (dromme, klokkies, maraka's, tamboryn)
  • Sagte lekkers, suigstokkies, sjokolade, ens vir pryse
  • Wol, "chunky" en "double knit"
  • DVD's oor die natuur, diere, ens.
  • Standaard kragopwekker

Amot benodig:

  • Fotostaatpapier
  • Huisplante
  • Sitkamerstel
  • Stortjel
  • Skryfbehoeftes
  • Lakens
  • Komberse
  • Dekens
  • Handdoeke
  • Gordyne
  • Kantgordyne
  • Hospitaalbedmatrasse

Louis Trichardt Tehuis benodig:

  • Industriële tuimeldroër
  • Matwasser
  • Industriële skoonmaaktrollies met mops
  • Herstelwerk aan gordyne
  • Sitkamerstel
  • Enkelbedmatrasse
  • Biblioteekboekrak
  • Hulp met fondsinsamelingsprojekte
  • Toiletware, lekkers, "luukshede" om by verjaardagpakkies te voeg
  • Vrywilligers

Belangrike datums

Junie
2   – Amot: Pannekoek
8   − Emily Hobhouse: Wintertee Tooi Turkoois
11 – Amot: Vadersdagete
18 – Van Rensburg: Vadersdag

Julie
7   – Amot: Sop en sjerie, Kaas en wyn
29 – Louis Trichardt: Kersfees in Julie

September
1   – Amot: Lentedag. Blommetjies en bytjies
9   – Louis Trichardt: Lentetee
13 – Amot: Breekommitee
15 – Amot: Pannekoek
20 − Emily Hobhouse: Uitstappie

Oktober
1   – Amot: Nasionale dag vir bejaardes bederf
7   − Emily Hobhouse: Speelgoed kompetisie
12 − Emily Hobhouse: Lentebraai
24 – Van Rensburg: Lentedag
28 – Amot: Personeelafsluiting Golf Estate

November
4   – Piet Potgieter: Brille & Pille Bikers Ralley en Bazaar
18 – Amot: Ouer kind dag met kunstenaar
23 – Louis Trichardt: Kersete
29 − Emily Hobhouse: Kersprogram (Dienssentrum)
Nov – Van Rensburg: Jaareindfunksie

Desember
1−15 Des – Piet Potgieter: Kersliggie Fees
6   – Amot: Kersete
28 − Emily Hobhouse: Oujaarsbraai
30 – Amot: Braaivleis