Ons Tuis / Monumenttehuise

Fasiliteite by Piet Potgieter Tehuis

 

Ons tehuis bestaan uit:

Die 24-uur versorgingsdiens wat die volgende insluit:

  • 3 Etes per dag
  • Volledige wassery
  • Hoësorgafdeling vir 24 bejaardes met seniele demensies
  • Pastorale sorg
  • Versorging vir gestremdes
  • Emosionele ondersteuning
  • Skoonmaakdienste
  • Privaat arbeidsterapeut, fisioterapeut en geneesheer beskikbaar op aanvraag

Kamerfasiliteite met eie geriewe

4 diensehuise met eie stort en toiletfasiliteite per kamer.   Inwoners deel ‘n gemeenskaplike sitkamer en kombuis, waar aandetes voorberei kan word.  

Woonregwoonstelle:

Karee, Kiepersol en Maroela woonstelle bestaan uit woonreg- en huurwoonstelle. Ondersteuningsdienste word aan behuisingseenheid gelewer vanuit die tehuis.

  • Kareewoonstelle bestaan uit 16 woonregwoonstelle wat se grootte wissel vanaf 74.3 tot 114vkm².  Kiepersolwoonstelle bestaan uit een –en tweeslaapkamer woonstelle en wissel die grootte van woonstelle, en die kleinste is 32 vkm²   en grootste woonstel is 42vkm²
  • Die nuutste toevoeging is Maroelawoonstelle wat bestaan uit 13  een –en tweeslaapkamerwoonstelle wat se groottes wissel van 85.5 vkm

Die volgende word aangebied:

  • 24-uur noodlyn interkom verbind met die tehuis.
  • Ontbyt en middagete ingesluit vir inwoners van die dienshuise. 
  • Woonstelbewoners kan etes verkry vanaf die tehuis
  • Sentrale wasdienste
  • Skoonmaakdiens vir gemeenskaplike fasiliteite
  • Toesluit motorhuise en afdakke
  • Gereelde sosiale programme
  • Braaigeriewe

Gedagte vir die maand

"Die natuur is die altyd wisselende veelkleurige kleed van God" (Johann Wolfgang von Goethe)

Wenslysie

Ons Tuis benodig lugversorgers vir die Alzheimer-afdeling. Skenkings en donasies sal waardeer word.

Van Rensburg Tehuis benodig die volgende vir hul arbeidsterapiesessies:

  • Musiekinstrumente (dromme, klokkies, maraka's, tamboryn)
  • Sagte lekkers, suigstokkies, sjokolade, ens vir pryse
  • Wol, "chunky" en "double knit"
  • DVD's oor die natuur, diere, ens.
  • Standaard kragopwekker

Amot benodig:

  • Fotostaatpapier
  • Huisplante
  • Sitkamerstel
  • Stortjel
  • Skryfbehoeftes
  • Lakens
  • Komberse
  • Dekens
  • Handdoeke
  • Gordyne
  • Kantgordyne
  • Hospitaalbedmatrasse

Louis Trichardt Tehuis benodig:

  • Industriële tuimeldroër
  • Matwasser
  • Industriële skoonmaaktrollies met mops
  • Herstelwerk aan gordyne
  • Sitkamerstel
  • Enkelbedmatrasse
  • Biblioteekboekrak
  • Hulp met fondsinsamelingsprojekte
  • Toiletware, lekkers, "luukshede" om by verjaardagpakkies te voeg
  • Vrywilligers

Belangrike datums

Junie
2   – Amot: Pannekoek
8   − Emily Hobhouse: Wintertee Tooi Turkoois
11 – Amot: Vadersdagete
18 – Van Rensburg: Vadersdag

Julie
7   – Amot: Sop en sjerie, Kaas en wyn
29 – Louis Trichardt: Kersfees in Julie

September
1   – Amot: Lentedag. Blommetjies en bytjies
9   – Louis Trichardt: Lentetee
13 – Amot: Breekommitee
15 – Amot: Pannekoek
20 − Emily Hobhouse: Uitstappie

Oktober
1   – Amot: Nasionale dag vir bejaardes bederf
7   − Emily Hobhouse: Speelgoed kompetisie
12 − Emily Hobhouse: Lentebraai
24 – Van Rensburg: Lentedag
28 – Amot: Personeelafsluiting Golf Estate

November
4   – Piet Potgieter: Brille & Pille Bikers Ralley en Bazaar
18 – Amot: Ouer kind dag met kunstenaar
23 – Louis Trichardt: Kersete
29 − Emily Hobhouse: Kersprogram (Dienssentrum)
Nov – Van Rensburg: Jaareindfunksie

Desember
1−15 Des – Piet Potgieter: Kersliggie Fees
6   – Amot: Kersete
28 − Emily Hobhouse: Oujaarsbraai
30 – Amot: Braaivleis