Fondsinsameling vir Seniorstuis Dienssentrum
Seniorstuis Dienssentrum lewer dienste aan die Riviera en omliggende gemeenskap. Dienste word gelewer om kwaliteit tot elkeen se bestaan te voeg:
- Voetsorg en bloeddrukmeting word aangebied
- 'n Verskeidenheid uitstappies word onderneem
- Jaarliks vind 'n weeklange vakansie per luukse bus plaas
- Wasgoed- en skoonmaakdienste is beskikbaar, sowel as ete voorsiening.
Om hierdie dienste so bekostigbaar moontlik te hou, doen ons fondsinsameling deur byvoorbeel 'n MARKDAG op 5 Mei 2017. Om hierdie 'n sukses te maak benodig ons kontant donasies/bydraes.
U kan dit in ons rekening betaal:
EERSTE NASIONALE BANK - PRETORIA
TAKKODE: 251-445
SENIORSTUIS DIENSSENTRUM: 62009016032
VERWYSING: MARKDAG (NAAM EN VAN)