Ons Tuis / Monumenttehuise

Fotogallery

Hierdie lugfoto gee 'n goeie idee van die omvang en die
terrein van Ons Tuis, maar verklap weinig van die warm
atmosfeer wat binne die geboue aangetref word. Kyk
gerus na die ander foto's op hierdie bladsy om te sien
hoe Ons Tuis werklik daar uitsien.

 15 lugfoto

So lyk ons vooraansig:

 01 hoofingang

...en die hoeksteen waarop ons baie trots is:

 02 hoeksteen

Dis hoe die voorportaal lyk:

 03 voorportaal

Ons ingang "nooi" 'n mens uit om na binne te kom:

 04 ingang

Ons sitkamers, klein en groot, is mooi en gerieflik:

 05 sitkamer

 06 deel van sitkamer

 07 klein sitkamer

Die eetkamer is 'n gewilde plek onder ons!

 08 eetkamer

Daar is kleiner dienskombuise soos hierdie:

 09 klein dienskombuis

Inwoners kan self hul kamers inrig met hul eie besittings.

 10 inwonerskamer

 11 inwonesrkamer 1

Algemene klerekamers voorsien in 'n belangrike behoefte:

 12 algemene klerekamer

Ons haarsalon lyk so:

 13 salon

Die badkamers is ingerig volgens die behoeftes van inwoners:

 14 badkamer

 

 

Gedagte vir die maand

"Die natuur is die altyd wisselende veelkleurige kleed van God" (Johann Wolfgang von Goethe)

Wenslysie

Ons Tuis benodig lugversorgers vir die Alzheimer-afdeling. Skenkings en donasies sal waardeer word.

Van Rensburg Tehuis benodig die volgende vir hul arbeidsterapiesessies:

  • Musiekinstrumente (dromme, klokkies, maraka's, tamboryn)
  • Sagte lekkers, suigstokkies, sjokolade, ens vir pryse
  • Wol, "chunky" en "double knit"
  • DVD's oor die natuur, diere, ens.
  • Standaard kragopwekker

Amot benodig:

  • Fotostaatpapier
  • Huisplante
  • Sitkamerstel
  • Stortjel
  • Skryfbehoeftes
  • Lakens
  • Komberse
  • Dekens
  • Handdoeke
  • Gordyne
  • Kantgordyne
  • Hospitaalbedmatrasse

Louis Trichardt Tehuis benodig:

  • Industriële tuimeldroër
  • Matwasser
  • Industriële skoonmaaktrollies met mops
  • Herstelwerk aan gordyne
  • Sitkamerstel
  • Enkelbedmatrasse
  • Biblioteekboekrak
  • Hulp met fondsinsamelingsprojekte
  • Toiletware, lekkers, "luukshede" om by verjaardagpakkies te voeg
  • Vrywilligers

Belangrike datums

Junie
2   – Amot: Pannekoek
8   − Emily Hobhouse: Wintertee Tooi Turkoois
11 – Amot: Vadersdagete
18 – Van Rensburg: Vadersdag

Julie
7   – Amot: Sop en sjerie, Kaas en wyn
29 – Louis Trichardt: Kersfees in Julie

September
1   – Amot: Lentedag. Blommetjies en bytjies
9   – Louis Trichardt: Lentetee
13 – Amot: Breekommitee
15 – Amot: Pannekoek
20 − Emily Hobhouse: Uitstappie

Oktober
1   – Amot: Nasionale dag vir bejaardes bederf
7   − Emily Hobhouse: Speelgoed kompetisie
12 − Emily Hobhouse: Lentebraai
24 – Van Rensburg: Lentedag
28 – Amot: Personeelafsluiting Golf Estate

November
4   – Piet Potgieter: Brille & Pille Bikers Ralley en Bazaar
18 – Amot: Ouer kind dag met kunstenaar
23 – Louis Trichardt: Kersete
29 − Emily Hobhouse: Kersprogram (Dienssentrum)
Nov – Van Rensburg: Jaareindfunksie

Desember
1−15 Des – Piet Potgieter: Kersliggie Fees
6   – Amot: Kersete
28 − Emily Hobhouse: Oujaarsbraai
30 – Amot: Braaivleis