Ons Tuis / Monumenttehuise

Fotogallery

Sokkerpret 2010!

Machteld Postmus Kompleks het ons land geesdriftig ondersteun tydens die Sokkerbeker. Selfs ons personeel het gewys waar hulle harte en belangstelling is. Net voor die eerste wedstryd het ons 'n Meksikaanse ete gehad met tradisionele geregte uit daardie land.

 mexicoenbaf1

 mexicoenbaf6

  mexicoenbaf2

  mexicoenbaf5

 

Toe ons bo verwagting deurdring na die volgende rondte, was ons saam met die land bly en het ons weggele aan tradisionele Franse disse, alles voorberei deur ons wonderlike sjef, David en sy span.

  franseenbaf1 

  franseenbaf2

Omdat Bafana Banafa verloor het, kon ons  toe nie verder ons teenstanders by die etenstafel oorrompel nie, en is daar besluit om al vier spanne in die semi-finaal voorspoed toe te wens met 'n spyskaart waarin al vier lande verteenwoordig is: 'n aptytwekker in die tradisie van Uruguy, 'n voorgereg uit Holland, 'n heerlike Spaanse hoofgereg (paella!) en kersie-swartwoudkoek uit Duitsland.

 semi3

  semi1

  semi2

 

  

Gedagte vir die maand

"Die natuur is die altyd wisselende veelkleurige kleed van God" (Johann Wolfgang von Goethe)

Wenslysie

Ons Tuis benodig lugversorgers vir die Alzheimer-afdeling. Skenkings en donasies sal waardeer word.

Van Rensburg Tehuis benodig die volgende vir hul arbeidsterapiesessies:

  • Musiekinstrumente (dromme, klokkies, maraka's, tamboryn)
  • Sagte lekkers, suigstokkies, sjokolade, ens vir pryse
  • Wol, "chunky" en "double knit"
  • DVD's oor die natuur, diere, ens.
  • Standaard kragopwekker

Amot benodig:

  • Fotostaatpapier
  • Huisplante
  • Sitkamerstel
  • Stortjel
  • Skryfbehoeftes
  • Lakens
  • Komberse
  • Dekens
  • Handdoeke
  • Gordyne
  • Kantgordyne
  • Hospitaalbedmatrasse

Louis Trichardt Tehuis benodig:

  • Industriële tuimeldroër
  • Matwasser
  • Industriële skoonmaaktrollies met mops
  • Herstelwerk aan gordyne
  • Sitkamerstel
  • Enkelbedmatrasse
  • Biblioteekboekrak
  • Hulp met fondsinsamelingsprojekte
  • Toiletware, lekkers, "luukshede" om by verjaardagpakkies te voeg
  • Vrywilligers

Belangrike datums

Junie
2   – Amot: Pannekoek
8   − Emily Hobhouse: Wintertee Tooi Turkoois
11 – Amot: Vadersdagete
18 – Van Rensburg: Vadersdag

Julie
7   – Amot: Sop en sjerie, Kaas en wyn
29 – Louis Trichardt: Kersfees in Julie

September
1   – Amot: Lentedag. Blommetjies en bytjies
9   – Louis Trichardt: Lentetee
13 – Amot: Breekommitee
15 – Amot: Pannekoek
20 − Emily Hobhouse: Uitstappie

Oktober
1   – Amot: Nasionale dag vir bejaardes bederf
7   − Emily Hobhouse: Speelgoed kompetisie
12 − Emily Hobhouse: Lentebraai
24 – Van Rensburg: Lentedag
28 – Amot: Personeelafsluiting Golf Estate

November
4   – Piet Potgieter: Brille & Pille Bikers Ralley en Bazaar
18 – Amot: Ouer kind dag met kunstenaar
23 – Louis Trichardt: Kersete
29 − Emily Hobhouse: Kersprogram (Dienssentrum)
Nov – Van Rensburg: Jaareindfunksie

Desember
1−15 Des – Piet Potgieter: Kersliggie Fees
6   – Amot: Kersete
28 − Emily Hobhouse: Oujaarsbraai
30 – Amot: Braaivleis